top of page

Die Springkasteel het 'n wye verskeidenheid springkastele, waterwurms en glybane. 

Ons verskaf aan die hele Bloemfontein omgewing en streef daarna om jou geleentheid 'n groot sukses te maak.  Veiligheid, vriendelikheid en goeie diens kom altyd eerste!

bottom of page